My Kalender

Laai as ICal lêer af
Graad 7 Eksamen: Natuurwetenskappe
Vrydag, 20 November 2026
Vak: Natuurwetenskappe
Graad: 7

Afbakening:
NATUURWETENSKAP GRAAD 7
Alle werk in die handboek en die skrif moet geleer word.
Handboek Belangrik
Kwartaal 3
Eenheid 5 Sankey-diagramme bl. 96 - 97
Energie-oordrag Oef. 5 bl.97 – 100 (berekeninge kan doen)
Bl. 95 - 106 Klastoets 5 NB
Eksamenvrae: bl.101 – 106 (berekeninge kan doen)
multikeuse, terme, kontekstuele vrae met * gemerk
(Laat grafiek vraag *6 uit)
Eenheid 6 Bl. 107 - 115
Elektr. Netwerk ALLES in skrif, eie gekleurde opsomming met extras NB
Bl. 107 - 115 Eksamenvrae: bl. 113 - 115
multikeuse, terme, vrae met * gemerk.
(Laat vraag *4 en *5 uit, laat woordelys bl 116 uit)
Eenheid 3 Moet ‘n lyngrafiek kan trek (Bl. 63 en 64, 118 en 119)
Hitte-oordrag Praktiese werkkaarte in skrif met lyngrafieke
(Stralingsenergie absorbsie deur voorwerpe)
Kwartaal 4
Eenheid 1 Bl. 117, 120, 122 (6 bullets heel onder), 123 (5 boonste lyne)
Son: Aarde Oefening 7 bl.128 – 129, Klaswerkkaart met wêreldkaart
Bl. 117 - 138 Opsomming bl. 130 (Laat opsomming bl.131 en 132 uit)
Eksamenvrae: bl. 133 - 136
multikeuse, terme, kontekstuele vrae met * gemerk
Eenheid 2 Bl. 139 - 141
Maan: Aarde Bl. 141 foto en vinnige feite
Bl. 139 - 162 Oefening 8 bl. 142 - 143 (vrae met * gemerk)
Bl. 144 - 145 swaartekrag (Laat interessanthede uit)
Bl. 147 - 148 getye en vinnige feite
Oefening 9 bl. 151 - 153 (vrae met * gemerk)
Eksamenvrae: bl.157 - 162
multikeuse, terme, kontekstuele vrae met * gemerk

Let wel: 5-10% van die vraestel mag insigvrae wees.

Bron: Laerskool Lynnwood - Toetsrooster en -afbakening Graad 7: Eindjaar-eksamen 2026.
Geen presiese tyd word in die brief gegee nie.
Ligging Laerskool Lynnwood
 
 

EinsteinWatIsSW MyKlas | e-Leer vir laerskool leerders en onderwysers - Graad 7 Eksamen: Natuurwetenskappe

Sosiale Wetenskappe help leerders om mense, plekke, gebeure en die wêreld waarin hulle leef beter te verstaan. Volgens die CAPS-riglyne bestaan Sosiale Wetenskappe uit twee belangrike leerareas: Geografie en Geskiedenis. In Geografie leer leerders hoe mense met hul omgewing omgaan, hoe plekke van mekaar verskil en hoe natuurlike en menslike faktore die aarde beïnvloed. In Geskiedenis leer leerders oor die verlede, belangrike gebeure, mense en veranderinge wat die wêreld van vandag gevorm het.

Sosiale Wetenskappe ontwikkel belangrike vaardighede soos kaartwerk, bronontleding, waarneming, navorsing, probleemoplossing en kritiese denke. Die doel is om leerders te help om verantwoordelike, ingeligte burgers te word wat hul gemeenskap, land en wêreld beter verstaan.

EinsteinWatIsGeografie MyKlas | e-Leer vir laerskool leerders en onderwysers - Graad 7 Eksamen: Natuurwetenskappe

Geografie help leerders om die wêreld om hulle beter te verstaan.

Volgens die CAPS-riglyne vir Sosiale Wetenskappe fokus Geografie op die verhouding tussen mense en hul omgewing.

Leerders ondersoek onderwerpe soos kaarte, klimaat, natuurlike hulpbronne, nedersettings, handel, bevolkingsverspreiding en die manier waarop mense die aarde gebruik en verander.

Geografie ontwikkel belangrike vaardighede soos kaartwerk, waarneming, datahantering, probleemoplossing en kritiese denke. Die doel is om leerders bewus te maak van hul rol in die wêreld en hulle aan te moedig om verantwoordelike besluite oor die omgewing en samelewing te neem.

EinsteiWatIsGeskiedenis MyKlas | e-Leer vir laerskool leerders en onderwysers - Graad 7 Eksamen: Natuurwetenskappe

Geskiedenis help leerders om die verlede te verstaan en te sien hoe dit die wêreld van vandag gevorm het.

Volgens die CAPS-riglyne vir Sosiale Wetenskappe fokus Geskiedenis op mense, gebeure, samelewings en verandering oor tyd.

Leerders ondersoek bronne soos foto’s, kaarte, dokumente, voorwerpe en stories om vrae oor die verlede te beantwoord.

Geskiedenis ontwikkel belangrike vaardighede soos bronontleding, kritiese denke, vergelyking, oorsaak en gevolg, en die vermoë om gebeure in tydsorde te plaas. Die doel is om leerders te help om ingeligte, verantwoordelike burgers te word wat die verlede respekteer en beter verstaan hoe mense en gemeenskappe oor tyd verander.

EinsteinWatIsRekenaarvaardighede MyKlas | e-Leer vir laerskool leerders en onderwysers - Graad 7 Eksamen: Natuurwetenskappe

Wat is rekenaarvaardighede?

Rekenaarvaardighede help leerders om tegnologie met selfvertroue, verantwoordelikheid en doelgerigtheid te gebruik. Volgens die CAPS- en ATP-riglyne vir Kodering en Programmering fokus hierdie leerarea nie net op die gebruik van rekenaars nie, maar ook op digitale geletterdheid, probleemoplossing, logiese denke, kodering, robotika en die verantwoordelike gebruik van aanlyn tegnologie. Leerders ontwikkel vaardighede soos lêerbestuur, die gebruik van toepassings, basiese programmering, kreatiewe ontwerp, samewerking en kritiese denke. Die doel is om leerders voor te berei om tegnologie prakties en eties in die klaskamer, in ander vakke en in die wêreld buite die skool te gebruik.

 

Kalender

November 2026
M T W T V S S
1
2 3 4 5 6 7 8
9 10 11 12 13 14 15
16 17 18 19 20 21 22
23 24 25 26 27 28 29
30