Office 365 en Teams
By Laerskool Lynnwood maak ons van Office 365 en Teams gebruik om met personeel en leerders te kommunikeer.
D6 Connect
Die skool se amptelike bron waar hulpbrone soos briewe, volledige skoolkalender en vele meer gelaai word.
Hoe word ek 'n Lynnie?
Gaan na ons bemarkingswebblad waar jy meer kan leer oor die skool en ook sal sien hoe jy 'n Lynnie kan word.
| 10 Des 2025; 07:00AM - 08:00AM Afhaal van raporte |
| 10 Des 2025; 11:00AM - Skool sluit vir leerders |