EinsteinInternetBenodighede MyKlas | e-Leer vir laerskool leerders en onderwysers - Internet

 

Die internet by Laerskool Lynnwood word streng beheer. Leerders mag slegs gebruik maak van die internet in die rekenaarsentrum onder toesig van 'n onderwyser. Geen leerder mag onder enige omstandighede gebruik maak van die WiFi netwerk nie. Indien leerders toegang tot die WIFI netwerk kry op oneerlike wyse sal dit as 'n ernstige disiplinêre oortreding beskou word.

Die bladsye in die skakels is getoets en word toegelaat by die skool. Ander webblaaie word geblok in die rekenaarsentrum. Indien onderwysers toegang tot ander bladsye in die rekenaarsentrum benodig moet hulle met die IT-span reel om die bladsye te toets en dit dan beskikbaar te maak.

 
 

CBeebiesLogo1 MyKlas | e-Leer vir laerskool leerders en onderwysers - Internet

Graad 1 tot 3 speletjies vir die aanleer van rekenaarvaardighede soos sleutelbord en muisvaardighede

ScratchJr2 MyKlas | e-Leer vir laerskool leerders en onderwysers - Internet

Graad 3 en 4 kodering en programering

Sesamestreet

SesameStreet MyKlas | e-Leer vir laerskool leerders en onderwysers - Internet

Graad 1 tot 3 rekenaarvaardighede soos muis en sleutelbord vaardighede

Dance Mat Typing

Screenshot%202024-09-12%20at%2010.17.53%20AM MyKlas | e-Leer vir laerskool leerders en onderwysers - Internet

Graad 3 en 4: Aanleer vin tik vaardighede op 'n sleutelbord

Google-Earth-1 MyKlas | e-Leer vir laerskool leerders en onderwysers - Internet

Graad 6 en 7: Kaartvaardighede

Scratch MyKlas | e-Leer vir laerskool leerders en onderwysers - Internet

Graad 4 tot 7: Kodering en programering

Wikipedia-Logo MyKlas | e-Leer vir laerskool leerders en onderwysers - Internet

Graad 5 tot 7: Aanlyn ensiklopedie

d6 Connect

d6Connect MyKlas | e-Leer vir laerskool leerders en onderwysers - Internet

d6 Connect

Die skool se amptelike bron waar hulpbrone soos briewe, volledige skoolkalender en vele meer gelaai word.

Google

Google%20Cloud MyKlas | e-Leer vir laerskool leerders en onderwysers - Internet

Google

Indien jy van Google dienste gebruik maak kan jy op hierdie skakel klik

iCloud

iCloud1 MyKlas | e-Leer vir laerskool leerders en onderwysers - Internet

iCloud

Personeel wat gebruik maak van 'n Apple produk kan hier klik vir iCloud

Office 365 en Teams

Office365 MyKlas | e-Leer vir laerskool leerders en onderwysers - Internet

Maak van Office 365 en Teams gebruik om met personeel en leerders te kommunikeer.