My Kalender

Laai as ICal lêer af
Graad 7 Eksamen: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW)
Dinsdag, 17 November 2026
Vak: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW)
Graad: 7

Afbakening:
EBW GRAAD 7
Kwartaal 3
Bl. 91 Definisie van ’n entrepreneur.
Bl. 93 Eienskappe en vaardighede
Bl. 103 Gebruik van herwonne materiaal.
Bl. 104 SWOT-ontleding
Bl. 105 Stel en bereik doelwitte.
Bl. 106 - 107 Reklame
Bl. 108 - 113 Begroting en koste berekening.
Bl 122 - 123 Bereken Wins / Verlies
Bl 139 - 140 Skep van volhoubare werksgeleenthede
Sleutelwoorde – soos uigedeel vir eksamen voorbereiding (In Skrif)
Kwartaal 4
Bl. 147 - 148 Die drie stadiums in die produksieproses.
Bl. 150 - 151 Insette en uitsette in die produksieproses.
Bl. 152 - 153 Volhoubare gebruik van hulpbronne
Bl 154 Betekenis van ekonomiese groei.
Bl. 154 - 155 Strategieë om ekonomiese groei te stimuleer. Gevolge van ekonomiese
groei.
Bl. 156 - 157 Produktiwiteit
Bl. 158 Hoe produktiwiteit ekonomiese groei raak.
Bl. 159 Tegnologie in die produksieproses.
Bl. 161 Hoe tegnologie produktiwiteit en ekonomiese groei verbeter.
Bl. 166-167 Persoonlike spaargeld en belegging.
Bl. 174-175 Finansiële instellings.
Sleutelwoorde – soos uigedeel vir eksamen voorbereiding (In Skrif)
Onthou ’n Sakrekenaar!!

Let wel: 5-10% van die vraestel mag insigvrae wees.

Bron: Laerskool Lynnwood - Toetsrooster en -afbakening Graad 7: Eindjaar-eksamen 2026.
Geen presiese tyd word in die brief gegee nie.
Ligging Laerskool Lynnwood