My Kalender

Laai as ICal lêer af
Graad 7 Eksamen: Wiskunde: Vraestel 2
Maandag, 16 November 2026
Vak: Wiskunde: Vraestel 2
Graad: 7

Afbakening:
WISKUNDE: VRAESTEL 2 GRAAD 7
Leer ook al die werkkaarte in die klaswerkskrif, van die onderstaande temas.
KONSTRUKSIES Module 3
Benoem en meet hoeke bl. 47 - 53
Parallelle (Ewewydige) lyne en loodlyne bl. 56 - 58
MEETKUNDE VAN 2D-VORMS Module 4
Driehoeke bl. 65 - 67
Tetragone bl. 68 - 69
Sirkels bl. 70 - 71
Gelykvormigheid en kongruensie bl. 72 - 75
TRANSFORMASIE Module 17
Verplasings bl. 222
Rotasie bl. 223
Vergroting en verkleining (Skaalfaktor) bl. 226 - 227
AREA EN OMTREK Module 9
Omtrek en oppervlakte kan bepaal van driehoek,
vierkant en reghoek. bl. 134 - 138
Herleiding van metingseenhede bv, 5𝑐𝑚2 = 500𝑚𝑚2 bl. 139 - 140
BUITE-OPPERVLAKTE EN VOLUME Module 10
Buite-oppervlakte van ‘n kubus en ’n reghoekige prisma bl. 144 - 145
Volume van reghoekige prisma en kubus bl. 146 - 147
DATAHANTERING Module 24 - 25
Populasie en steekproef bl. 290
Organiseer data op gemiddeld, modus, mediaan en omvang bl. 295 - 296
Voorstelling van data: Histogramme en sirkelgrafieke bl. 302 - 304
Onthou:
Kleurpotlode
Highlighters
Grys potlood
Gradeboog
Liniaal

Let wel: 5-10% van die vraestel mag insigvrae wees.

Bron: Laerskool Lynnwood - Toetsrooster en -afbakening Graad 7: Eindjaar-eksamen 2026.
Geen presiese tyd word in die brief gegee nie.
Ligging Laerskool Lynnwood