My Kalender
Graad: 7
Afbakening:
SKEPPENDE KUNS GRAAD 7
Leer die volgende uit jou skrif-lêer:
Kwartaal 1
Ontwerpbeginsels (al twee bladsye)
Kunselemente (al twee bladsye)
Kleurwiel (primêre, sekondêre en tersiêre kleure)
Kwartaal 3
Volksverhale
Vakmanskap en patroonmaker (Beplan ’n pennesakkie)
Storievertellingstegnieke - radio (al twee bladsye)
Toneelskepping: drama-elemente in die samelewing
Loopbane: Verwante studiegebiede
Geboue en argitektuur
Kwartaal 4
Figuursketse (die liggaam)
Menslike gesig sketse
Drama en toneelstukke (Drama-simbool en Shakespear)
BELANGRIK:
• ONTHOU: Inkleurpotlode, grys potlood, uitveër en liniaal
Let wel: 5-10% van die vraestel mag insigvrae wees.
Bron: Laerskool Lynnwood - Toetsrooster en -afbakening Graad 7: Eindjaar-eksamen 2026.
Geen presiese tyd word in die brief gegee nie.



