Gedurende 2026 is slegs Graad 7-inhoud beskikbaar. Graad 6-inhoud sal vanaf 2027 bygevoeg word.
-
’n kalender en beplanning, wat ook gratis beskikbaar is;
-
bykomende lesinhoud, insluitend handboekbesprekings en aktiwiteite met memorandums;
-
uitgebreide leergeleenthede met bykomende aktiwiteite en memorandums vir elke les;
-
fotoalbums met notas oor die onderwerpe wat behandel word;
-
afbakenings;
-
opsommings wat aanlyn op jou toestel besigtig kan word, maar nie afgelaai kan word nie;
-
aflaaibare hulpbronne, soos kaarte, prente en dokumente;
-
interaktiewe en KI-aktiwiteite;
-
video’s wat deur die onderwyser saamgestel is;
-
YouTube-video’s wat deur die onderwyser gekies is; en
-
EinsteinAI, ons eie kletsbot wat van ChatGPT-tegnologie gebruik maak.