Graad 7: Natuurwetenskap - Eksamen
Vrydag, 20 November 2026
AFBAKENING
NATUURWETENSKAP GRAAD 7
Alle werk in die handboek en die skrif moet geleer word.
Handboek | Belangrik
Kwartaal 3
Eenheid 5 | Sankey-diagramme bl. 96 - 97
Energie-oordrag | Oef. 5 bl.97 – 100 (berekeninge kan doen)
Bl. 95 - 106 | Klastoets 5 NB
Eksamenvrae: bl.101 – 106 (berekeninge kan doen)
multikeuse, terme, kontekstuele vrae met * gemerk
(Laat grafiek vraag *6 uit)
Eenheid 6 | Bl. 107 - 115
Elektr. Netwerk | ALLES in skrif, eie gekleurde opsomming met ekstra | s NB
Bl. 107 - 115 | Eksamenvrae: bl. 113 - 115
multikeuse, terme, vrae met * gemerk.
(Laat vraag *4 en *5 uit, laat woordelys bl 116 uit)
Eenheid 3 | Moet ‘n lyngrafiek kan trek (Bl. 63 en 64, 118 en 119)
Hitte-oordrag | Praktiese werkkaarte in skrif met lyngrafieke
(Stralingsenergie absorbsie deur voorwerpe)
Kwartaal 4
Eenheid 1 | Bl. 117, 120, 122 (6 bullets heel onder), 123 (5 boonste lyne)
Son: Aarde | Oefening 7 bl.128 – 129, Klaswerkkaart met wêreldkaart
Bl. 117 - 138 | Opsomming bl. 130 (Laat opsomming bl.131 en 132 uit)
Eksamenvrae: bl. 133 - 136

Eenheid 2 | Bl. 139 - 141
Maan: Aarde | Bl. 141 foto en vinnige feite
Bl. 139 - 162 | Oefening 8 bl. 142 - 143 (vrae met * gemerk)
Bl. 144 - 145 swaartekrag (Laat interessanthede uit)
Bl. 147 - 148 getye en vinnige feite
Oefening 9 bl. 151 - 153 (vrae met * gemerk)
Eksamenvrae: bl.157 - 162

Bron: GRAAD 7 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 7.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.
Algemene roosternota: 5 - 10% van die vraestel mag insigvrae wees.