Graad 7: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe - Eksamen
Dinsdag, 17 November 2026
AFBAKENING

EBW GRAAD 7

Kwartaal 3
Bl. 91 | Definisie van ’n entrepreneur.
Bl. 93 | Eienskappe en vaardighede
Bl. 103 | Gebruik van herwonne materiaal.
Bl. 104 | SWOT-ontleding
Bl. 105 | Stel en bereik doelwitte.
Bl. 106 - 107 | Reklame
Bl. 108 - 113 | Begroting en koste berekening.
Bl 122 - 123 | Bereken Wins / Verlies
Bl 139 - 140 | Skep van volhoubare werksgeleenthede
Sleutelwoorde – soos uigedeel vir eksamen voorbereiding (In Skrif)

Kwartaal 4
Bl. 147 - 148 | Die drie stadiums in die produksieproses.
Bl. 150 - 151 | Insette en uitsette in die produksieproses.
Bl. 152 - 153 | Volhoubare gebruik van hulpbronne
Bl 154 | Betekenis van ekonomiese groei.
Bl. 154 - 155 | Strategieë om ekonomiese groei te stimuleer. Gevolge van ekonomiese
groei.
Bl. 156 - 157 | Produktiwiteit
Bl. 158 | Hoe produktiwiteit ekonomiese groei raak.
Bl. 159 | Tegnologie in die produksieproses.
Bl. 161 | Hoe tegnologie produktiwiteit en ekonomiese groei verbeter.
Bl. 166-167 | Persoonlike spaargeld en belegging.
Bl. 174-175 | Finansiële instellings.
Sleutelwoorde – soos uigedeel vir eksamen voorbereiding (In Skrif)

Onthou ’n Sakrekenaar!!

Bron: GRAAD 7 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 6.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.
Algemene roosternota: 5 - 10% van die vraestel mag insigvrae wees.