Graad 7: Wiskunde - Vraestel 2 - Eksamen
Maandag, 16 November 2026
AFBAKENING

WISKUNDE: VRAESTEL 2 GRAAD 7

Leer ook al die werkkaarte in die klaswerkskrif, van die onderstaande temas.

KONSTRUKSIES | Module 3
Benoem en meet hoeke | bl. 47 - 53
Parallelle (Ewewydige) lyne en loodlyne | bl. 56 - 58

MEETKUNDE VAN 2D-VORMS | Module 4
Driehoeke | bl. 65 - 67
Tetragone | bl. 68 - 69
Sirkels | bl. 70 - 71
Gelykvormigheid en kongruensie | bl. 72 - 75

TRANSFORMASIE | Module 17
Verplasings | bl. 222
Rotasie | bl. 223
Vergroting en verkleining (Skaalfaktor) | bl. 226 - 227

AREA EN OMTREK | Module 9
Omtrek en oppervlakte kan bepaal van driehoek,
vierkant en reghoek. | bl. 134 - 138
Herleiding van metingseenhede bv, 5𝑐𝑚2 = 500𝑚𝑚2 | bl. 139 - 140

BUITE-OPPERVLAKTE EN VOLUME | Module 10
Buite-oppervlakte van ‘n kubus en ’n reghoekige prisma | bl. 144 - 145
Volume van reghoekige prisma en kubus | bl. 146 - 147

DATAHANTERING | Module 24 - 25
Populasie en steekproef | bl. 290
Organiseer data op gemiddeld, modus, mediaan en omvang | bl. 295 - 296
Voorstelling van data: Histogramme en sirkelgrafieke | bl. 302 - 304

Onthou:
Kleurpotlode
Highlighters
Grys potlood
Gradeboog
Liniaal

Bron: GRAAD 7 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 5.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.
Algemene roosternota: 5 - 10% van die vraestel mag insigvrae wees.