Graad 7: Lewensoriëntering - Eksamen
Donderadg, 12 November 2026
AFBAKENING
LEWENSORIëNTERING GRAAD 7
Loopbaanrigtings:
PowerPoint: Opskrifte en inligting, soos gebruik in assesseringstaak.
• | Loopbaanrigtings
• | Persoonlike eienskappe
Middelmisbruik:
PowerPoint:
• | Wettige en onwettige middels.
• | Hoekom word dwelms gebruik? Intra- en interpersoonlike redes met voorbeelde.
• | Gevolge
• | Vyf reëls wat jou sal help.
Omgewingsgesondheid:
PowerPoint: Plaaslike probleme:
• | Lug
• | Water
• | Grond
NB: Oorsake en oplossings
Persoonlike dieet en voeding:
PowerPoint en bl. 206 - 207:
• | Faktore wat ons keuse van dieet beïnvloed.
• | Ekologiese-, sosiale-, ekonomiese-, kulturele- en politieke faktore.
Algemene siektes:
PowerPoint:
• | Diabetes
• | Obesiteit,
• | Anoreksia
• | Tuberkulose
• | Epilepsie
• | Obesiteit/Vetsug
Bron: GRAAD 7 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 8.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.
Algemene roosternota: 5 - 10% van die vraestel mag insigvrae wees.