Graad 7: Afrikaans - Eksamen
Woensdag , 11 November 2026
AFBAKENING

AFRIKAANS GRAAD 7

Transaksionele skryf:

Koerantberig
Hierdie vraestel word voor die eindjaar-eksamen geskryf soos aangedui op die
assesseringsprogram

Eindjaar-eksamenvraestel:

Afdeling A: | Begripslees
Afdeling B: | Visuele teks
Afdeling C: | Taalstruktuur en -konvensies

1. | Enkelvoudige sinne en bepalings bl. 7, 8, 67, 68

2. Hoofsinne en bysinne bl.56

3. Uitroepteken, vraagteken, gevoelstaal bl. 68

4. | Direkte- en indirekte rede bl. 80

5. | Letterlike- en figuurlike taalgebruik bl. 81

6. | Lydende- en bedrywende vorm bl. 92

7. | Byvoegike- en bywoordelike bysinne bl.116

8. | Ontkenning bl. 188

9. Alle woordsoorte soos in Werkboek 4 bespreek

• | Leer uit jou Platinum handboek.
• | PowerPoints kan ook gebruik word vir ekstra inskerping / ondersteuning. (Kwartaal 4)
• | Gebruik slegs Werkboek Kwartaal 4 – baie belangrik

Afdeling D: | Opsomming

Bron: GRAAD 7 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 2.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.
Die bron vermeld ook transaksionele skryfwerk wat vroeër geskryf word. Hierdie kalenderdatum geld vir die eindjaareksamen volgens die rooster; geen aparte datum vir die vroeër skryfwerk is verskaf nie.
Algemene roosternota: 5 - 10% van die vraestel mag insigvrae wees.