Graad 6: Lewensvaardigheid: Uitvoerende en visuele kuns - Eksamen
Dinsdag, 24 November 2026
AFBAKENING

LEWENSVAARDIGHEID: UITVOERENDE EN VISUELE KUNS GRAAD 6

Leer die volgende uit jou ‘SKRIF’:

Kwartaal 3 | Kwartaal 4
• | Teken met lyne (eenlyn sketse) | • | Musiekelemente
Moet prakties ook kan toepas.
• | Kunselemente | • | Danselemente
• | Liedjies om te sing | • | Poppekas
• | Konflik in musiek, dans en drama. | • | Argitektuur
• | Meer oor musiek (Nootname en
solfaname kan benoem op
musiekblad).
• | Musiekuitvoering
• | Bekende kunstenaars van olieverf,
akrielverf en waterverf.

Leerders sal toepassingsvrae in die eksamen moet kan doen. Onthou dus inkleurpotlode,
skerpmaker, grys potlood en uitveer.

Bron: GRAAD 6 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 11.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.
Algemene roosternota: 5 - 10% van die vraestel mag insigvrae wees.