Graad 6: Natuurwetenskap en Tegnologie - Eksamen
Vrydag, 20 November 2026
AFBAKENING

NATUURWETENSKAP EN TEGNOLOGIE GRAAD 6

• | Elektriese stroombane:
Slegs die afgerolde bladsy in skrif.
Stroombaandiagramme moet geteken kan word. Aktiwiteite in skrif.

• | Elektriese geleiers en nie-geleiers:
Bl. 29, 30. Moet nie praktiese taak 3 leer nie.
Bl. 32 in die middel. Gebruike van elektriese nie-geleiers.
Bl. 35, 36 oor gebruike van elektriese stroombane.

• | Hoofstroomelektrisiteit:
Bl. 41-43
Bl. 45 Skets is belangrik. (Hoef nie te kan teken nie.)
Bladsy in skrif oor die elektrisiteitsverspreidingstelsel. (Getekende skets met stappe.)
Bl. 48-49
Bl. 50-52 Hernubare bronne van energie.

• | Die Sonnestelsel:
Bl. 65-66
Opsomming van eienskappe van Mercurius tot Neptunus word uit skrif geleer.
(Nie bl. 67-70 nie)
Bl. 74, 75

• | Beweging van die aarde, planete en die maan.
Bl. 83, 84
Bl. 87-90. (Onthou op bladsy 87 leer jy slegs die tydperk van omwenteling van Mercurius,
Aarde en Neptunus.)

• | Stelsels om in die ruimte te kyk.
Bl. 101-106 oor verskillende teleskope.

Bron: GRAAD 6 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 7.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.
Algemene roosternota: 5 - 10% van die vraestel mag insigvrae wees.