Graad 6: Lewensvaardigheid: Persoonlike en sosiale welstand - Eksamen
Dinsdag, 17 November 2026
AFBAKENING

LEWENSVAARDIGHEID: SOSIALE EN PERSOONLIKE WELSTAND GRAAD 6

Leer uit die PowerPoint skyfies wat saamgestel is uit die volgende bladsyverwysings.
Bestudeer die bladsyverwysings deeglik om ’n geheelbeeld van die leerwerk te vorm.

Kwartaal 3
Bladsy nommers
Hoofstuk 15: Dieresorg
110 | Dieremishandeling, sleutelwoorde.
111 | Dieresorg en dierebeskerming, sleutelwoorde.
Hoofstuk 16: Versorging van mense
114 | Welwillendheidsdade, sleutelwoorde.
115 | Vriendelike kommunikasie – 3 maniere.
Hoofstuk 17: Nasiebou en kulturele erfenis
118 | Die belangrike rol van kultuurerfenis, sleutelwoorde.
120 - 123 | Datums / Vakansiedae.
Hoofstuk 18: Geslagstereotipering, seksisme en mishandeling
124 | Sleutelwoorde
124 | Geslagstereotipering, seksisme, geslaggebaseerde mishandeling.
124 | Hoe kan jy hierdie mishandeling hanteer?

Kwartaal 4
Hoofstuk 22: Basiese Noodhulp
158 | Behandeling van sonbrand.
159 | Behandeling van steek en bytplekke.
159 | Behandeling van slangbyt.
159 | Het jy geweet?
160 | Hantering van verstikking.
Hoofstuk 23: Voedselhigiëne
162 | Sleutelwoord
162 | Veilige- en skadelike bestanddele.
163 | Het jy geweet?
163 | Geur-, kleur- en preserveermiddels.
166 | Voedsel-verspreide siektes en hoe om dit te voorkom.
Hoofstuk 24: Oordraagbare siektes
168,169 | Sleutelwoorde
170 | Sleutelwoord
168 - 171 | Oordraagbare siektes

Bron: GRAAD 6 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 10.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.
Algemene roosternota: 5 - 10% van die vraestel mag insigvrae wees.