Graad 6: Wiskunde - Vraestel 1 - Eksamen
Vrydag, 13 November 2026
AFBAKENING

WISKUNDE: VRAESTEL 1 GRAAD 6

Leer uit jou klaswerkskrif en jou PracMaths boek.

Heelgetalle | Getal- en plekwaarde | Klaswerkskrif
Uitgebreide notasie
Rond af/BODMAS | PracMaths Bl. 1 - 6
Priemgetalle | Bl. 57 - 59
Veelvoude/faktore | Bl. 159
Verwantskapstekens

Bewerkings | + - x Kolommetode en langdeel | Klaswerkskrif.
Woordprobleme met al die bewerkings | PracMaths Bl. 13 - 16
Bl. 121 - 123
Bl. 61 - 67
Bl. 78 - 87
Gewone | Beskryf, orden en rangskik | Klaswerkskrif
breuke | Optel en aftrek met gewone breuke | PracMaths Bl. 17 - 25
Probleemoplossings | PracMaths Bl. 166 - 170
Bereken ‘n breuk van ‘n heelgetal
Desimale | Verwantskaptekens | Klaswerkskrif
breuke | Getal en plekwaarde
Uitgebreide notasie | PracMaths Bl. 89 - 96
x en ÷ met 10; 100 en 1 000
Bewerkings met desimale (+ en -)
Probleemoplossings
Skryf desimale breuke as gewone breuke
Skryf gewone breuke as desimale breuke
Persentasie | Skryf gewone breuk as % en % as gewone | Klaswerkskrif
breuk
Bereken % van ‘n getal/bedrag | PracMaths Bl. 136 - 139
Skryf % as ‘n desimale breuk

Bron: GRAAD 6 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 5.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.
Algemene roosternota: 5 - 10% van die vraestel mag insigvrae wees.