Graad 6: Afrikaans - Eksamen
Woensdag , 11 November 2026
AFBAKENING

AFRIKAANS GRAAD 6

Transaksionele skryf: Ontwerp ‘n advertensie
Hierdie vraestel word voor die eindjaar-eksamen geskryf soos aangedui op die
assesseringsprogram.

Eindjaar-eksamenvraestel:

Afdeling A: | Begripslees – Geen leerwerk nie.

Afdeling B: | Visuele teks – Geen leerwerk nie.

Afdeling C: | Taalstruktuur en -konvensies

Die volgende werk moet uit jou werkboek geleer word:

Werkvel 1
Selfstandige naamwoorde: Ken 6 soorte
Byvoeglike naamwoorde
Werkwoorde
Lidwoorde

Werkvel 3
Voornaamwoorde – Onderskei en benoem verskillende tipes
Betekenisleer – Toepassing van sinoniem/antoniem; homoniem/homofoon

Werkvel 5
Werkwoorde

Werkvel 7
Voegwoorde

Werkvel 8
Deelwoorde

Werkvel 9
Bywoorde

Werkvel 10
Akuut, gravis, afkortings en akronieme – slegs toepassing

Werkvel 2 + 12
Woordvorming: Samestelling, afleiding, samestellende afleiding
Bv: Toon aan of die volgende woorde gevorm is deur ‘n afleiding, ‘n samestelling of ‘n
samestellende afleiding; Ontleed die volgende woorde…

Werkvel 15
Lydende- en bedrywende vorm

Die volgende werk kan uit jou Platinum handboek ingeskerp word:
• | Woordvorming bl. 7, 68, 103
• | Voegwoorde bl. 21
• | Voornaamwoorde bl. 32
• | Deelwoorde bl. 67
• | Bywoorde bl. 68
• | Selfstandige- en byvoeglike naamwoord bl. 199
• | Werkwoorde bl. 200
• | Afkortings/Akronieme bl. 81
• | Betekenisleer bl. 56, 139
• | Lydende- en bedrywende vorm bl. 118, 140

Afdeling D: | Skryf ’n opsomming – Hersien aantekeninge/werkkaarte in werkboek.

Bron: GRAAD 6 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 2, 3.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.
Die bron vermeld ook transaksionele skryfwerk wat vroeër geskryf word. Hierdie kalenderdatum geld vir die eindjaareksamen volgens die rooster; geen aparte datum vir die vroeër skryfwerk is verskaf nie.
Algemene roosternota: 5 - 10% van die vraestel mag insigvrae wees.