Graad 6: Sosiale Wetenskappe: Geografie - Eksamen
Maandag, 09 November 2026
AFBAKENING

SOSIALE WETENSKAP: GEOGRAFIE GRAAD 6

Bl. 50 - 54 | Klimaat en plantegroei oor die wêreld heen
Eenheid 1: Klimaat oor die wêreld heen
• | Verskil tussen weer en klimaat.
• | Warm, matige en koue klimaatstreke van die wêreld.
• | Nat en droë areas van die wêreld.

Bl. 60 - 66 | Eenheid 3: Warmwoestyne
• | Ligging op aarde.
• | Klimaat: temperatuur- en reënvalpatrone.
• | Natuurlike plantegroei en natuurlewe in ‘n woestyn.
• | Hoe mense in ‘n woestyn leef. (San/Toeareg)

Bl. 67 - 71 | Eenheid 4: Naaldwoude
• | Ligging op aarde.
• | Klimaat: temperatuur en reënval-patrone.
• | Natuurlike plantegroei en natuurlewe in ‘n naaldwoud.
• | Menslike aktiwiteite.

Bl. 76 - 81 | Bevolking: Hoekom mense woon waar hulle woon
Eenheid 1: Mense en provinsies in Suid-Afrika
• | Bevolkingsverspreiding en digtheid.
• | Bevolkingsverspreiding in Suid-Afrika (verspreidingskaart).
• | Totale bevolkingsyfers vir elke provinsie.
• | Gemiddelde bevolkingsdigtheid vir elke provinsie.

Bl. 82 - 88 | Eenheid 2/3: Hoekom mense woon waar hulle woon
• | Redes vir ligging van nedersettings.
• | Konsepte van landelik en stedelik.
• | Hoekom mense in verskillende dele van Suid-Afrika woon.

Bl. 90 - 93 | Eenheid 4: Mense oor die wêreld heen
• | Invloede op globale nedersettings.

Nuwe woorde:

• | Bl. 50 - 90 (Nuwe woorde wat in elke eenheid voorkom.)

Bron: GRAAD 6 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 8.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.
Algemene roosternota: 5 - 10% van die vraestel mag insigvrae wees.