Graad 5: Lewensvaardigheid: Uitvoerende en visuele kuns - Eksamen
Dinsdag, 24 November 2026
AFBAKENING
LEWENSVAARDIGHEID: UITVOERENDE EN VISUELE KUNS GRAAD 5
Leer die volgende uit jou skrif-lêer:
Kwartaal 1
Kunselemente (al twee bladsye)
Kleurwiel (primêre, sekondêre en tersiêre kleure)
Kwartaal 3
Wat is rolspel?
Rolspel – Karakters (beheer en spervuur)
Teksture
Kenmerke van beweging (Alle pappas sokkie vreeslik mooi)
Beweeg op verskillende maniere (al twee bladsye)
Sing liedjies en lees musiek (notebalk) en verkillende tegnieke en liedjies
Waardeer en dink na oor musiek/danse (Ken vyf soorte dans-genres)
Mimiek
Kwartaal 4
Verskillende sangstemme
Sing en maak musiek (long bladsy)
Tongknopers (ken enige twee)
Feesmusiek en feesdanse
Drakedans (Feesvierings)
Maak seker om kleurpotlode, liniaal, grys potlood en uitveër saam te bring!
Bron: GRAAD 5 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 10.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.