Graad 5: Natuurwetenskap en Tegnologie - Eksamen
Vrydag, 20 November 2026
AFBAKENING
NATUURWETENSKAP EN TEGNOLOGIE GRAAD 5
• | Elektriese energie
o | Selle en batterye. (Bl. 46-48)
o | Hoofstroom elektrisiteit. (Bl. 50-51)
• | Bewegings energie
o | Rekke en vere en hul gebruike. (Bl. 62, 63 en 67)
• | Stelsels wat help met beweging
o | Die geskiedenis van die wiel. bl. 74 en 75
o | Eenvoudige masjiene en hul voorbeelde. Bl. 76-80
• | Oppervlakte van die aarde
o | Grond bl. 120-125 (Sandgrond, Leemgrond en Klei hoef nie geleer te word nie)
• | Sedimentêre gesteentes
o | Tipe gesteentes en hul vorming bl. 144-147
o | Verskillende rotse bl. 150-152
• | Fossiele
o | Wat is ‘n fossiel? bl. 168-170
o | Moet net 4 van die vormingsmetodes kan benoem. (Bl. 171-173)
*NB* – Die vinnige feite en het jy geweet blokkies is belangrik.
Aktiwiteite in handboek kan gebruik word as ekstra oefening.
Bron: GRAAD 5 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 6.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.