Graad 5: Lewensvaardigheid: Persoonlike en sosiale welstand - Eksamen
Dinsdag, 17 November 2026
AFBAKENING

LEWENSVAARDIGHEID: SOSIALE EN PERSOONLIKE WELSTAND GRAAD 5

Leer uit die PowerPoint skyfies wat saamgestel is uit die volgende bladsyverwysings. Bestudeer
die bladsyverwysings deeglik om ’n geheelbeeld van die leerwerk te vorm.

1. Feeste en gebruike binne verskillende gelowe

2. Veiligheidsmaatreëls by huis en in die omgewing
• | Skadelike huishoudelike produkte bl. 102
• | Medisyne bl. 102
• | Brandveiligheid bl. 103

3. Water en belangrike basiese behoeftes
• | Die belangrikheid van water bl. 106
• | Hoe hou ons water skoon? bl. 106
• | Hoe kan ons water spaar? bl. 107

4. Eet gesond
• | Wat ons nodig het om gesond te wees bl. 110
• | Voedselpiramide in skrif.

5. Plaaslike gesondheidsprobleme: Tuberkulose

6. Diarree

7. Oorsake van gesondheidsprobleme, simptome en behandeling
• | MIV en vigs bl. 148
• | Waarvoor staan MIV? bl. 148

8. Die misbruik van middels bl. 152, 153

Bron: GRAAD 5 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 9.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.