Graad 5: Wiskunde - Vraestel 2 - Eksamen
Maandag, 16 November 2026
AFBAKENING

WISKUNDE: VRAESTEL 2 GRAAD 5

NB!
• Ken al die oefeninge, werkkaarte en hersieningswerkkaarte wat jy in die verskillende temas
voltooi het.

Kwartaal 1 | Kwartaal 2
Skrif: PowerPoint skyfies
2D-vorms
Veelhoeke en hoeke
Veelhoeke en name
Pracmaths | Bladsy
2D-vorms | 33-39
132-135

Kwartaal 3 | Kwartaal 4
Skrif: PowerPoint skyfies | Skrif: PowerPoint skyfies
3D-voorwerpe | Tyd
Eienskappe van 3D-vorms | Massa
Nette van 3D-vorms | Kapasiteit en volume
Lengte

Pracmaths | Bladsy | Pracmaths | Bladsy
3D-vorms | 90-93 | Tyd | 24-32
167-169 | Massa | 121-124
130-131
Lengte | 76-81 | Kapasiteit & volume | 44-49

Bron: GRAAD 5 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 5.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.