Graad 4: Lewensvaardigheid: Uitvoerende en visuele kuns - Eksamen
Dinsdag, 24 November 2026
AFBAKENING
LEWENSVAARDIGHEID: UITVOERENDE EN VISUELE KUNS GRAAD 4
Leer die volgende uit jou skrif-lêer:
Kwartaal 3: | Kwartaal 4:
1. Musiekinstrumente | 1. Prente sonder woorde
2. Sing liedjies | 2. Musiek nootname en nootwaardes
3. Reageer op woorde en klanke. | 3. Bou ‘n drama en voeg alles by.
4. Beweeg op die maat van musiek. | 4. Kyk na prente
5. Bou ‘n drama | 5. Meng kleure
6. Diere in kuns
7. (Leer ‘Het jy geweet’ blokkies ook)
Daar sal toepassingsvrae in die toets wees.
Maak seker om kleurpotlode, skerpmaker en uitveër saam te bring!
Bron: GRAAD 4 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 12.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.