Graad 4: Lewensvaardigheid: Persoonlike en sosiale welstand - Eksamen
Dinsdag, 17 November 2026
AFBAKENING

LEWENSVAARDIGHEID: SOSIALE EN PERSOONLIKE WELSTAND GRAAD 4

Leer slegs PowerPoint skyfies

Gevare in en om water:

• | Nuwe woorde
• | Maniere om veilig rondom swembaddens te wees
• | Maniere om veilig rondom water by die huis te wees
• | Wat moet jy doen as jy in gevaar verkeer?
• | Wat kan jy doen as iemand in gevaar is?

Verkeersreëls:

• | Nuwe woorde
• | Padtekens
• | Reëls vir fietsryers.
• | Reëls vir voetgangers.

Persoonlike en sosiale higiëne:

• | Nuwe woorde
• | Hoekom moet ons gesond eet?
• | Wat het jy nodig om gesond te eet?

Gesonde omgewing en persoonlike gesondheid:

• | Nuwe woorde
• | Drie tipes besoedeling.
• | Wat het jy nodig vir ’n gesonde omgewing?
• | Hoekom is bome vir ons belangrik?

Bron: GRAAD 4 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 11.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.