Graad 4: Wiskunde - Vraestel 2 - Eksamen
Maandag, 16 November 2026
AFBAKENING
WISKUNDE GRAAD 4 VRAESTEL 2
NEEM KENNIS:
Gebruik jou Ster Wiskunde handboek, klaswerkskrif, MS TEAMS en PRAC Maths.
KEN DIE WERK VAN AL DIE ONDERSTAANDE TEMAS. (Onthou om die afgerolde papiere
en notas van die onderstaande temas, wat in jou skrif geplak is, ook te leer.)
Ken die volgende woorde / terminologie:
Akademiese terminologie:
• Bereken: Werk die som uit, wys die stappe en gee die antwoord.
• Bepaal: Werk die som uit, wys die stappe en gee die antwoord.
• Voltooi: Gee die korrekte antwoord / maak die som, getalsin of stelling klaar.
• Vul in: Gee die korrekte bewerkingsteken / verwanskapteken, getal of antwoord in die oop
spasie.
• Optel: Som van, altesaam, vermeerder, sit by, plus
• Aftrek: Verskil tussen, verminder, minus, trek af, vat weg
• Maal: Produk van, vermenigvuldig, verdubbel (x2)
• Deel: Deeltal, deler, deling, kwosiënt halveer (÷2)
PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA
Invoer- en uitvoerdiagramme (Spinnekop
1. | Getalpatrone en | diagramme)
geometriese patrone | Insetgetal →Reël → Uitsetgetal
Identifiseer ‘n reël in ‘n patroon en geometriese
patroon (vorms)
RUIMTE EN VORM
1. | 2D-voms en 3D-vorms
• Benoem / identifiseer 2D en 3D- | Werkkaarte in klaswerkskrif
vorms
• Simmetrie
2. | Tranformasie en simmetrie
• | Translasie, rotasie, refleksie, | Werkkaarte in klaswerkskrif
tesselasie
METING
1. | Massa
• | Herleiding van massa | Werkkaart en PRAC Maths bl. 165-170
2. | Datahantering | PRAC Maths bl. 27-29 en 135-136
3. | Lengte | Bl. 69-70 nr. 1-6 | Bl. 74-75 nr. 1-6
• | Herleiding van lengtes | Werkkaarte en PRAC Maths bl. 67-69
Bl. 98–102 | Bl. 106–110
4. | Kapasiteit en volume | nr. 1, 4–7, 9, 11- | nr. 1, 4–7, 9, 11-14
14
Werkkaarte
Bl. 162-163 nr. 3 | Bl. 176-177 nr. 3 en 5
5. | Omtrek en oppervlakte | en 5 | Bl. 178-179 nr. 1-2
Bl. 164 nr. 7 - 8
Werkkaarte
6. | Tyd | Bl. 30 nr. 1,2 en | Bl. 33 nr. 1,2 en 4-10
• | 24-uur tyd | 4-10
• | Tydsverloop | Werkkaarte en PRAC Maths bl. 22-26
Bron: GRAAD 4 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 6, 7.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.