Graad 4: Wiskunde - Vraestel 1 - Eksamen
Vrydag, 13 November 2026
AFBAKENING

WISKUNDE GRAAD 4 VRAESTEL 1

NEEM KENNIS:
Gebruik jou Ster Wiskunde handboek, klaswerkskrif, MS TEAMS en PRAC Maths.
KEN DIE WERK VAN AL DIE ONDERSTAANDE TEMAS. (Onthou om die afgerolde papiere en
notas van die onderstaande temas, wat in jou skrif geplak is, ook te leer.)

Ken die volgende woorde / terminologie:
Akademiese terminologie:
• Bereken: Werk die som uit, wys die stappe en gee die antwoord.
• Bepaal: Werk die som uit, wys die stappe en gee die antwoord.
• Voltooi: Gee die korrekte antwoord / maak die som, getalsin of stelling klaar.
• Vul in: Gee die korrekte bewerkingsteken / verwanskapteken, getal of antwoord in die oop
spasie.
• Optel: Som van, altesaam, vermeerder, sit by, plus
• Aftrek: Verskil tussen, verminder, minus, trek af, vat weg
• Maal: Produk van, vermenigvuldig, verdubbel (x2)
• Deel: Deeltal, deler, deling, kwosiënt halveer (÷2)

Ster Wiskunde | Ster Wiskunde
Temas | Handboek | Handboek
(Geel buiteblad) | (Groen buiteblad)
GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE
Ken terme soos: die som van (+), die verskil tussen (−), kwosiënt (÷), die produk van
(×).

• | Verwantskapstekens (>; | < 𝑒𝑛 =)
• | Stygend en dalend
• | Ken jou tafels! (Vinnige-Vat-Vyf-Wiskunde-Woensdae klastoetse)
• | Hoofrekene
• | Inverse bewerkings
• | Afronding
• | Meer as en minder as
• | Getalle en getalname
• | Getalsinne

1. | Volgorde van bewerking | Werkkaarte: BODMAS en volgorde van
(BODMAS) | bewerkings

2. | Optel en Aftrek | Bl. 16 nr. 4 a–f | Bl. 16 nr. 4 a–f
• Enige optel- en aftrekmetode wat | Bl. 16 nr. 5 a-e | Bl. 16 nr. 5 a-e
die leerders deur die jaar geleer het | Bl. 17 nr. 8 a-f | Bl. 17 nr. 8 a-f
mag gebruik word. | Bl. 17 nr. 9 a-f en | Bl. 17 nr. 9 a-f en
• Woordprobleme (Onthou die | 10 a-c | 10 a-c
getalsin, bewerking en
antwoordsin.) | Werkkaarte
3. | Vermenigvuldiging | Bl. 26 nr. 19 | Bl. 27 nr. 19
• | Driesyfer x Eensyfer | Bl. 45-46 nr. 6-9 | Bl. 48-49 nr. 6-9
• | Tweesyfer x Tweesyfer | Bl. 48 nr. 2 | Bl. 52 nr. 2
Werkkaart: Tweesyfergetalle

• Woordprobleme (Onthou die
getalsin, bewerking en
antwoordsin.)

4. | Deling | Bl. 91 nr. 1-7 | Bl. 98 nr. 1-7
• | Langdeling | Bl. 92 nr. 8a-e | Bl. 99 nr. 8 a-e
• | Woordprobleme (Onthou die | Bl. 93 nr. 9a–h | Bl. 100 nr. 9 a–h
getalsin, bewerking en
antwoordsin.) | Werkkaarte

5. | Breuke | Bl. 67 nr. 4 (a-h) | Bl. 72 nr. 4 (a-h)
• | Skryf breukdele | Werkkaarte in | Werkkaarte in
• | Skryf breukname of die breuk in | klaswerkskrif | klaswerkskrif
woorde. | Bl. 66 nr. 11 | Bl. 70 nr. 9
• | Kleur dele in volgens ‘n breuk. | Bl. 67 nr. 5 | Bl. 72 nr 5
• | Stygende en dalende orde van | Bl. 64 nr. 6-10 | Bl. 68 nr. 5-9
breuk | Bl. 66 nr. 14 | Bl. 71 nr. 11
• | <, > | 𝑒𝑛 = van breuke | “Van” somme | “Van” somme
• | KGV (kleinste gemeenskaplike
veelvoude)
• | Ekwivalente breuke
• | Optel en aftrek van breuke
(Noemers is dieselfde!) | Werkkaarte
• | Egte breuke, Onegte breuke,
Gemengde breuke
• | Woordprobleme
• | Rangskikking van breuke

Bron: GRAAD 4 TOETSROOSTER EN AFBAKENING EINDJAAR EKSAMEN 2026.pdf
Bladsye: 4, 5.
Geen eksamentyd in die rooster aangedui nie.