Coenie Esterhuizen
16 Oct 2021

Bid vir Lynnies

Bid vir Lynnies Woensdae 07:25 voor die hoofhek. Kontak Anlia op 082 927 1020 om deel te word van die Whatsapp groep.
  • Maandag, 1 November Verkiesingsdag (Publieke vakansiedag)
  • 2022

    • Kwartaal 1: 12 Januarie tot 17 Maart
    • Kwartaal 2: 5 April tot 24 Junie
    • Kwartaal 3: 19 Julie tot 30 September
    • Kwartaal 4: 11 Oktober tot 14 Desember
    ­