Wat kan ek in die kalender vind?

In My Kalender sien ek belangrike datums waarvoor my gebruikersnaam en wagwoord regte het

In "My Kalender" kan belangrike datums gevind word wat 'n inpak op Sosiale-Wetenskap sal hê. Algemene dataums soos dae wat die skool sluit voor 'n vakansie en dae wat die skool beging vir die nuwe jaar/kwartaal is vir enige Kalenderiemand wat die webblad besoek sigbaar. Lesbeplannings, assesseringsdatums met afbakenings, huiswerk, ens. sal sigbaar wees vir die graadgoep waarin jy is. Dus sal graad 6 leerders slegs inligting in hulle kalender kry vir graad 6 Sosiale-Wetenskappe en graad 7 leerders sal slegs inligting kry vir graad 7 Sosiale-Wetenskappe. Onderwysers kan alle inligting kry waarvoor hulle regte het.

­